Eredienste: Sondae 09:00-10:00; Van Riebeecklaan 228, Lyttelton Manor x1, Centurion - kry aanwysings

Besluit van die Algemene Sinode

Beide die Algemene Sinode en die Oostelike Sinode (waarvan ons gemeente deel is) het pastorale briewe geskryf na aanleiding van die besluite wat geneem is oor selfdegeslagverhoudings. Klik op die skakels hieronder om dit te lees. Die brief van die Algemene Sinode bevat die volledige besluit.

Oostelike Sinode skrywe aan gemeentes

Algemene-Sinode-Pastorale-brief.

Die besluit wat die Algemene Sinode van 2007 geneem het, kan hier gelees word:

Besluit Algemene Sinode 2007

Vir nog perspektiewe op die sinodesitting lees gerus die berigte wat in die Sinodebode verskyn het hier.

Ander dokumente, onder andere oor die pad wat die kerk geloop het met die saak van homoseksualiteit en selfdegesalgverhoudings kan hier besigtig word: http://atlas.bybelmedia.org.za/

Wetenskaplike navorsing wat die afgelope tien jaar oor hierdie saak gedoen is, is in ‘n verslag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap saamgevat: Diversity-in-human-sexuality

 

Geen kommentaar oor “Besluit van die Algemene Sinode”

Lewer kommentaar

Dagboek

kyk na dagboek

Nuus Argief

  • e-Nuusbrief
  • Facebook
  • Twitter