Eredienste: Sondae 09:00-10:00; Van Riebeecklaan 228, Lyttelton Manor x1, Centurion - kry aanwysings

Blog

Hoe luister ons na die Here?

Gepubliseer 03/09/2016

Laai ‘n Powerpoint aanbieding hier af wat die Luistersiklus eenvoudig uiteensit. Klik op die skakel hieronder: Luistersiklus

lees meer

Het jy al ooit getwyfel?

Gepubliseer 17/04/2016

PREEK SONDAG 17 APRIL 2015 VIERDE SONDAG IN PAASTYD Het jy al ooit getwyfel? Het jy al ooit getwyfel dat jy die ewige lewe het? Hoe seker is jy dat jy tot in ewigheid saam met God sal wees? Wanneer God bekend gaan maak wie sy kinders is, hoe seker is jy dat jou naam […]

lees meer

Gholfdag

Gepubliseer 28/02/2016

Ons jaarlikse gholfdag vind hierdie jaar plaas op 2 Junie 2017 by die Diensteklub. Die gholfdag is ‘n uitstekende geleentheid om te netwerk en vir bemarking. Ons beplan ‘n heerlike dag van kuier en gholfspeel. Breek weg van die kantoor en onthaal u kliënte, kollegas of vriende. Klik  hier vir meer inligting en inskrywingsvorm

lees meer

Groeigroepe

Gepubliseer 04/12/2015

GROEIGROEPE Die doel van groeigroepe is om gelowiges te help om sterk te word in die geloof. ‘n Sterk geloof help om die uitdagings van die lewe aan te gryp en staande te bly teen die aanslae van die lewe. U kan Frans of Marita kontak om deel te word van hierdie groeigroep.   Frans:   […]

lees meer

Huisbyeenkomste

Gepubliseer 06/11/2015

Riglyne vir Huisbyeenkomste Kom hierdie week as huisgesin (dit wil sê almal wat in een huis woon) elke aand bymekaar—bes moontlik rondom die etenstafel. (Probeer om ten minste een maaltyd per dag as gesin saam te eet—ten minste vyf maal per week.) As jy alleen woon, doen dit saam met ‘n vriend of doen dit […]

lees meer

Kruisweg Koffiehuis bediening van haweloses

Gepubliseer 03/11/2015

Elke Woensdag en Vrydag bedien ons meer as honderd hawelose mense met ‘n maaltyd, die Woord, gebed en berading. Baie mense kom in hierdie tyd skuiling en nuwe hoop by die Kruisweg Koffiehuis soek. Help ons om hulle te help. Skenkings sal besonder welkom wees – spesifiek: Badseep Tandepasta Tandeborsels Komberse Groente (soos aartappels en […]

lees meer

Besluit van die Algemene Sinode

Gepubliseer 19/10/2015

Beide die Algemene Sinode en die Oostelike Sinode (waarvan ons gemeente deel is) het pastorale briewe geskryf na aanleiding van die besluite wat geneem is oor selfdegeslagverhoudings. Klik op die skakels hieronder om dit te lees. Die brief van die Algemene Sinode bevat die volledige besluit. Oostelike Sinode skrywe aan gemeentes Algemene-Sinode-Pastorale-brief. Die besluit wat […]

lees meer

Tiendemaand—Dankiesê-Maand

Gepubliseer 13/10/2015

Oktobermaand is dankie-sê maand in Lyttelton-Oos. Eerstens bring ons lof, eer en dank teenoor ons Hemelse Vader vir die manier waarop Hy elke dag vir ons sorg en vir die teenwoordigheid van sy liefde in ons lewens elke dag. Ons sê dankie vir al die goeie gawes wat ons uit sy hand ontvang en ook […]

lees meer

Volg ons op WhatsApp

Gepubliseer 21/08/2015

WORD DEEL VAN EEN VAN ONS GEBEDSNETWERKE OP “WHATSAPP” Skakel vir Tian Dry by 082 320 6477 As jy nie toegang tot WhatsApp het nie word dan deel van ons e-pos gebedsnetwerk deur ‘n e-pos te stuur aan: gebed@lytteltonoos.co.za

lees meer

Die 30/30 metode vir geestelike groei

Gepubliseer 28/07/2015

Ons weet dat God alom en altyd teenwoordig is in ons lewe. Maar is ons bewus daarvan? Die 30/30 metode is ‘n manier om ons daaraan te herinner. In aansluiting by die boodskapreeks Jy is God se Meesterkunswerk (16 Augustus tot 13 September – wat oor ongeveer 30 dae strek), onderbreek elke 30 minute wat jy […]

lees meer

Dagboek

kyk na dagboek

Nuus Argief