Eredienste: Sondae 09:00-10:00; Van Riebeecklaan 228, Lyttelton Manor x1, Centurion - kry aanwysings

BUURTFEES ETE VRYDAG AAND 30 AUGUSTUS 2019

Kom geniet ‘n heerlike kuier-aand saam met ons. Tema is Country and Western. Heerlike musiek en linedans. Daar word braaipakkies verkoop met lekker bykosse.

Ons sal nader aan die tyd meer inligting deurgee maar boek solank die datum.

MOET DIT NIE MISLOOP NIE!!

Geen kommentaar oor “BUURTFEES ETE VRYDAG AAND 30 AUGUSTUS 2019”

Lewer kommentaar

Dagboek

kyk na dagboek

Nuus Argief

  • e-Nuusbrief
  • Facebook
  • Twitter