Eredienste: Sondae 09:00-10:00; Van Riebeecklaan 228, Lyttelton Manor x1, Centurion - kry aanwysings

Items gemerk as ‘dagboek’

Tiendemaand—Dankiesê-Maand

Gepubliseer 13/10/2015

Oktobermaand is dankie-sê maand in Lyttelton-Oos. Eerstens bring ons lof, eer en dank teenoor ons Hemelse Vader vir die manier waarop Hy elke dag vir ons sorg en vir die teenwoordigheid van sy liefde in ons lewens elke dag. Ons sê dankie vir al die goeie gawes wat ons uit sy hand ontvang en ook […]

lees meer

Belangrike Datums

Gepubliseer 27/02/2015

2015 BELANGRIKE DATUMS 29 Maart—Palmsondag (Begin van Groot Lydensweek) 2 April—Nagmaal 3 April—Goeie Vrydag (09:00—Erediens) 5 April—Paassondag (Ons vier Christus se opstanding) 10-12 April—#Imagine Jeugkamp 16-19 April—Emmaus Walk vir mans 23-26 April—Emmaus Walk vir vroue 20 Junie—Manneoggend biduur 25 Julie—Manneoggend—John Badenhorst 15 Augustus—Vroue oggendtee met Lindie Strydom 20-23 Augustus—Emmaus Walk vir mans 27-30 Augustus—Emmaus Walk […]

lees meer

Dagboek

kyk na dagboek

Nuus Argief

  • e-Nuusbrief
  • Facebook
  • Twitter