Eredienste: Sondae 09:00-10:00; Van Riebeecklaan 228, Lyttelton Manor x1, Centurion - kry aanwysings

Items gemerk as ‘geloofoffer’

Tiendemaand—Dankiesê-Maand

Gepubliseer 13/10/2015

Oktobermaand is dankie-sê maand in Lyttelton-Oos. Eerstens bring ons lof, eer en dank teenoor ons Hemelse Vader vir die manier waarop Hy elke dag vir ons sorg en vir die teenwoordigheid van sy liefde in ons lewens elke dag. Ons sê dankie vir al die goeie gawes wat ons uit sy hand ontvang en ook […]

lees meer

Geloofoffer

Gepubliseer 09/03/2015

Wat is ‘n geloofoffer? ‘n Geloofoffer is ‘n belofte wat ‘n gelowige teenoor die Here maak om ‘n sekere bedrag as ‘n offergawe te gee vir die werk van die Here en Hom dan te vertrou om dit voorsien. Dit is nie, soos ‘n normale offergawe, deel van jou tiende nie maar die Here voorsien […]

lees meer

Dagboek

kyk na dagboek

Nuus Argief

  • e-Nuusbrief
  • Facebook
  • Twitter