Eredienste: Sondae 09:00-10:00; Van Riebeecklaan 228, Lyttelton Manor x1, Centurion - kry aanwysings

Items gemerk as ‘hulp’

Kruisweg Koffiehuis bediening van haweloses

Gepubliseer 03/11/2015

Elke Woensdag en Vrydag bedien ons meer as honderd hawelose mense met ‘n maaltyd, die Woord, gebed en berading. Baie mense kom in hierdie tyd skuiling en nuwe hoop by die Kruisweg Koffiehuis soek. Help ons om hulle te help. Skenkings sal besonder welkom wees – spesifiek: Badseep Tandepasta Tandeborsels Komberse Groente (soos aartappels en […]

lees meer

Riglyne vir Gesinsbyeenkomste

Gepubliseer 11/06/2015

Die huisgesin is die vrugbare bedding waarbinne die saad van geloof wat met ons doop in ons geplant is, kan ontkiem en kan groei. Daarom is dit noodsaaklik dat ‘n huisgesin of huishouding gereeld rondom die Woord sal vergader. Die Woord is ons primêre voedingsbron vir geloofsgroei. Maar hoe, in ons besige lewe, is dit […]

lees meer

Ondersteun ons met ‘n Makro kaart

Gepubliseer 12/05/2015

MAKRO Gaan koppel jou kaart aan Lyttelton-Oos Gemeente se rekening by Makro. So verdien ons ‘n paar rand van hulle af. Onthou asb om seker te maak dat dit op Lyttelton-OOS geplaas word, anders kry ‘n ander gemeente ons deel!

lees meer

Hulp met trauma

Gepubliseer 12/05/2015

HULP MET TRAUMA BESKIKBAAR Twee van ons gemeentelede het die afgelope tyd ‘n internasionale sertifikaat in “Trauma Incident Reduction” verwerf en is nou opgelei om lidmate en alle ander mense wat trauma in hulle lewe beleef het te help om dit te verwerk. Hulle is: Bianca van Graan (Tel: 012 664 6568 Sel: 071 493 […]

lees meer

Dagboek

kyk na dagboek

Nuus Argief

  • e-Nuusbrief
  • Facebook
  • Twitter