Eredienste: Sondae 09:00-10:00; Van Riebeecklaan 228, Lyttelton Manor x1, Centurion - kry aanwysings

Items gemerk as ‘nuus’

Riglyne vir Gesinsbyeenkomste

Gepubliseer 11/06/2015

Die huisgesin is die vrugbare bedding waarbinne die saad van geloof wat met ons doop in ons geplant is, kan ontkiem en kan groei. Daarom is dit noodsaaklik dat ‘n huisgesin of huishouding gereeld rondom die Woord sal vergader. Die Woord is ons primêre voedingsbron vir geloofsgroei. Maar hoe, in ons besige lewe, is dit […]

lees meer

Ondersteun ons met ‘n Makro kaart

Gepubliseer 12/05/2015

MAKRO Gaan koppel jou kaart aan Lyttelton-Oos Gemeente se rekening by Makro. So verdien ons ‘n paar rand van hulle af. Onthou asb om seker te maak dat dit op Lyttelton-OOS geplaas word, anders kry ‘n ander gemeente ons deel!

lees meer

Hulp met trauma

Gepubliseer 12/05/2015

HULP MET TRAUMA BESKIKBAAR Twee van ons gemeentelede het die afgelope tyd ‘n internasionale sertifikaat in “Trauma Incident Reduction” verwerf en is nou opgelei om lidmate en alle ander mense wat trauma in hulle lewe beleef het te help om dit te verwerk. Hulle is: Bianca van Graan (Tel: 012 664 6568 Sel: 071 493 […]

lees meer

Volg Ons Op Sosiale Media

Gepubliseer 04/05/2015

Bly op die Hoogte met Gebeure in die Gemeente Deur Sosiale Media Sluit aan by ons Facebook-groep by https://www.facebook.com/groups/lytteltonoos/ en “like” ons Facebook bladsy by https://www.facebook.com/NGLytteltonOos Volg ons op Twitter by @OosGemeente.  

lees meer

Geloofsreis 2015

Gepubliseer 05/03/2015

ONTDEKKINGSREIS NA LEWENSVERNUWING Iemand wat aan Christus behoort, is ’n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. (2 Kor 5:17) Jy word genooi om gedurende 2015 ʼn geloofsreis te onderneem. Die doel van hierdie geloofsreis is om die realiteit van 2 Kor 5:17 in jou lewe waar te maak. Jy is reeds […]

lees meer

Grace Manna

Gepubliseer 05/03/2015

Kom bedien werksoekers in nood met die liefde van die Here en maak ʼn verskil in ons omgewing. Vrydagoggende van 06h30 tot 08h00. Kontak Coenie Kotze : 012 664 1183 / 084 614 0006

lees meer

Dagboek

kyk na dagboek

Nuus Argief

  • e-Nuusbrief
  • Facebook
  • Twitter