Eredienste: Sondae 09:00-10:00; Van Riebeecklaan 228, Lyttelton Manor x1, Centurion - kry aanwysings

Die 30/30 metode vir geestelike groei

praying-handsOns weet dat God alom en altyd teenwoordig is in ons lewe. Maar is ons bewus daarvan? Die 30/30 metode is ‘n manier om ons daaraan te herinner.

In aansluiting by die boodskapreeks Jy is God se Meesterkunswerk (16 Augustus tot 13 September – wat oor ongeveer 30 dae strek), onderbreek elke 30 minute wat jy doen en bid die volgende gebed: Here Jesus Christus, Seun van God, dankie dat ek u meesterkunswerk is. Stel jou horlosie of selfoon om elke 30 minute te biep om jou te herinner. (Dit sal nie altyd prakties moontlik wees nie maar doen dit so gereeld as wat jy kan.)

Dit is ‘n vorm van die Jesus-gebed wat die monnike op die berg Atos duisende kere op ‘n dag bid.

1 Kommentaar oor “Die 30/30 metode vir geestelike groei”


Lewer kommentaar

Dagboek

kyk na dagboek

Nuus Argief

  • e-Nuusbrief
  • Facebook
  • Twitter