Eredienste: Sondae 09:00-10:00; Van Riebeecklaan 228, Lyttelton Manor x1, Centurion - kry aanwysings

Gholfdag

Ons jaarlikse gholfdag vind hierdie jaar plaas op 4 Mei 2018 by die Diensteklub.

  • Die gholfdag is ‘n uitstekende geleentheid om te netwerk en vir bemarking.
  • Ons beplan ‘n heerlike dag van kuier en gholfspeel.
  • Breek weg van die kantoor en onthaal u kliënte, kollegas of vriende.

Klik  hier vir meer inligting en inskrywingsvorm

Geen kommentaar oor “Gholfdag”

Lewer kommentaar

Dagboek

kyk na dagboek

Nuus Argief

  • e-Nuusbrief
  • Facebook
  • Twitter