Eredienste: Sondae 09:00-10:00; Van Riebeecklaan 228, Lyttelton Manor x1, Centurion - kry aanwysings

Groeigroepe

GROEIGROEPE

Die doel van groeigroepe is om gelowiges te help om sterk te word in die geloof. ‘n Sterk geloof help om die uitdagings van die lewe aan te gryp en staande te bly teen die aanslae van die lewe.

U kan Frans of Marita kontak om deel te word van hierdie groeigroep.

 

Frans:   082 871 5115

Marita: 082 491 0852

 

Geen kommentaar oor “Groeigroepe”

Lewer kommentaar

Dagboek

kyk na dagboek

Nuus Argief

  • e-Nuusbrief
  • Facebook
  • Twitter