Eredienste: Sondae 09:00-10:00; Van Riebeecklaan 228, Lyttelton Manor x1, Centurion - kry aanwysings

Kruisweg Koffiehuis bediening van haweloses

crossroadsElke Woensdag en Vrydag bedien ons meer as honderd hawelose mense met ‘n maaltyd, die Woord, gebed en berading. Baie mense kom in hierdie tyd skuiling en nuwe hoop by die Kruisweg Koffiehuis soek. Help ons om hulle te help. Skenkings sal besonder welkom wees – spesifiek:

  • Badseep
  • Tandepasta
  • Tandeborsels
  • Komberse
  • Groente (soos aartappels en wortels)
  • Mieliemeel
  • Hoeder– of beesvleis
  • Sout en speserye
  • Waslappe
  • Handdoeke
  • Skoonmaakmiddels
  • Toiletpapier

Kontak Elize-Marié van Jaarsveld E-posadres: elize-marie@alharvest.co.za Selnommer: 082 579 4968

Geen kommentaar oor “Kruisweg Koffiehuis bediening van haweloses”

Lewer kommentaar

Dagboek

kyk na dagboek

Nuus Argief

  • e-Nuusbrief
  • Facebook
  • Twitter